Monthly Archives: February 2001

Die IT Laaitie en die colour laser

Die IT Laaitie en die colour laser Die IT Laaitie Dis Maandag oggend oppad werk-toe. Dis fokken koud want my bakkie se heater het jare terug al opgepak. Voor my ry ‘n doos met die vier Telly Tubbies in sy agtervenster. Nou wonder ek net wat in so ‘n fokker se kop aangaan … Ek meen [...]
Gefile in Snotstories | Leave a comment

Grapgat II, Februarie 2001

Grapgat Want jy tune mos van snaakswees. Die rand klim al hoe hoër en as ons almal duim vashou sal hy een van die dae deur die R10-grens se broek bars. Dan gaan jy net sien tollie spat. Gelukkig kan ons lag daaroor, want die nuwe trend is om allerhande kak te koop oppie net met denkbeekdige [...]
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Grapgat, Februarie 2001

Grapgat Want almal is mos ‘n clown. Mos. Kyk as dinge so poes trek innie res van diewereld moet mens maar begin swing met die jokes. En dis waar die watkykertjiessoos ‘n spul Amerikane saamtrek om trane in ons mede-losers se oë te laatbiggel. Shot virrie manne met die grappe. NUWE GAT Sirkustent Vertaal deur grifF Jan word een oggend wakker [...]
Gefile in Grapgat | Leave a comment