Monthly Archives: January 2001

Spec-takel 1, Januarie 2001

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Die vloek van die kitaar

die vloek van die kitaar Super Deluxe 3000 (vanuit Londen) Dis Vrydagaand met ‘n borrel in die hand… well dis actually Maandagaand en dis moer koud buitekant so ons staan in die Walkabout Aussie bar in Londen. Valiant Swart en sy band speel vanaand en ‘n klomp leepoog Afrikanertjies suig [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | Leave a comment

Mormoonse Mielie Maandag – Gruwelike kykie na degenarate Utah scum se onwel en wee.

Dis altyd befok om uit te sien na M-net se agtuur movie op Sondae, behalwe as dit nou een of ander kak fliek met Tom Hanks of God forbid, Merryl Streep is. Sondagvermaak is maar oor die algemeen kak. Hier teen sesuur begin die dinge shape. Darem is Big Brother op teen 6 en moenie [...]
Gefile in Snotstories | Leave a comment

Nog ‘n Oujaarsaand is verby …

Nog ‘n Oujaarsaand is verby … Collin Word wakker met een van daai hoofpyne wat voel asof ek êrens in ‘n Viëtnamese tronk is en gemartel word deur kort skrefiesoog mannetjies wat my met bamboes op my rug en onder my voete slaan terwyl rotte besig is om aan my skrotum te knaag. ‘n Paar keer gehoes [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , , | Leave a comment