Slangkak #7

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

SK #7


Goeiedag vrinne,

en ek groet vanaf die plek met van die laagste produktiwiteitsyfers op ‘n Vrydag – Kyalami Business Park waar die renbaan soos ‘n luilekker naweek voor ons uitstrek.

Hoe lykkie rug vandag?


Die ding met hiep-hop

Hiep-hop is nogal ‘n fly musieksoort. Dit gaan heavy oor honeys en booties en die klas van dinge. Vandat ek begin musiek luister het, reken ek al so. Peace up. En as musiek connoisseur is dit ook my werk om ‘n vinger op die pols van alle genres te hou sodat ek kan intelligent klink by dinner parties (as ek ooit uitgenooi word na een) en in klubs (soos Bump).

Aldus, my take op rap en hiep-hop (wat in elk geval presies dieselfde ding is).

Hiep-hop het vroeër begin. Niemand is seker nie, maar ek dink MC Hammer was eerste met sy album “Please Hammer, don’t hurt ’em” (1990 / Capitol) en die hit “U can’t touch this”. Soos julle kan aflei was dit toe meer van ‘n spear chucker genre. Ouens soos Snap met “Oops upside your head” en Technotronic met “Pump up te jam” was ook pioneers van hier die tipe musiek. For real.

Hoe klink dit? Wel, gewoonlik homies wat houding gooi met kettings en caps en groot broeke. Amper soos BA Baracus, maar met musiek. Dan’s daar house beats by en girlfriends wat hulle gate swaai en hulle koppe heen en weer ruk. Party van hulle is nogal fly (dis ‘n rap term, beteken “noemenswaardig”).

Verder vloek hulle en rym en haat die polisie en witmense en rook dagga. En hulle hang uit in posses en by basketball bane en op Channel O. Hulle gebruik terme soos “niggaz” en “dope”. G’n mens kan hulle conversations volg nie.

Daar’s ook wit ouens wat rap. Vat vir Snow met “Informer” vroeër. Hy’t nou uitgesell met “Everybody wants to be like you”. Dan’s daar ook Vanilla Ice (tradisionele rap uit die tyd van MC Hammer) en meer onlangs Eminem wat baie anargisties is. Respect.

Maar seker die undisputed koning van hiep-hop is Will Smith. Treffers soos “Getting jiggy with it” en “Miami” het van die slimste beats en poignantste lyrics in die industrie. Hy het ook van die grootste broeke en tekkies in die West Side.

Soos julle kan sien is hiep-hop hier om te bly. Nuwe ouens soos Sisqo hou dit real vir ons.

You know what I’m saying?


Link van die dag

www.mimesweeper.com (vir Gifford)

www.hell.com (vir die res van ons; hit F5 as jy klaar gelees het)


Komiek van die week

sk7


Gebeure die naweek

  • Vanaand 19:00 – Bottie en vleisiebraai, Unionstraat, RSVP (reël self vir punani)
  • Saterdag 17:00 – Cats game, M-Net
  • Sondagaand – Fyndraai (in respektiewe lêplekke)

OK, dis dit vir vandag.

Cheers vir eers

Chopper Charlie

 

Deel met jou tjommies!

    Chopper CharlieSlangkak #7

    Gooi Comment