Monthly Archives: November 2000

Slangkak #2

SK #2 Hola magents, Dis ‘n nuwe jaar en nog steeds is Vrydae nie afgeskaf nie. In ware slapgat, langkuif tradisie is daar dus slegs een ding om te doen om te rebelleer: trek kromrug en tune low profile. Dit gaan ‘n lang dag wees, so ek stel [...]
Gefile in Slangkak, Snotstories | Leave a comment

Slangkak #1

SK #1 Geagte mede-low-profilers, So hier sit ons, op wat baie maklik die langste en mees onproduktiefste dag van die week kan wees. Dis nie lekker nie. Trouens, dit suig lekker dikkes met pers are op. Maar genoeg van my latente [...]
Gefile in Slangkak, Snotstories | Leave a comment