Monthly Archives: October 2000

Bosbefokte Ego poeste – Borneo op sy beste

Bootcamp se ma se poes. Ek het Bootcamp op “Us aren’t stop the magic” gekyk en heeltyd geskiem: Oraait, die tril sersant skree, die mense hardloop, hulle slaap min, die oorgewig antie se hart vreet kak, hierie ou mis sy chick, daarie ou huil want hy kap te min draties. En ek sal dit kan [...]
Gefile in Snotstories | Leave a comment

Die dier grynslag

(deur Suikerbekkie Platparra) Ek’s by hierdie gig. Roxy’s Rhythm Bar, Melville, Vrydagaand 22:23. Die jol kos oor die dertig rand. Die band begin amper, maar die vibe is kak. Ek koop my eerste bier, en ek luister. Soos elke ander dom fok om my. Dis deesdae asof DJ’s nie meer besef dat musiekmarkte ‘n sekere niche [...]
Gefile in Uncategorized | Leave a comment