Bosbefokte Ego poeste – Borneo op sy beste

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Bootcamp se ma se poes. Ek het Bootcamp op “Us aren’t stop the magic” gekyk en heeltyd geskiem: Oraait, die tril sersant skree, die mense hardloop, hulle slaap min, die oorgewig antie se hart vreet kak, hierie ou mis sy chick, daarie ou huil want hy kap te min draties. En ek sal dit kan doen. Vir ‘n miljoen pitte vreet ek daai kak vir brekfis. Maklik. Ek hardloop dan my suster weg op die treadmill by Wealth en Faggot (deesdae bekend as Active Virgin – hoe werk dit? ‘n Stywe lip parra, maar haar naam is Gina en sy kwaak).

Maar die fok weet ek doen nie Eco Challenge nie. In die eerste plek sal ek rommel strooi lat die kak spat. In die tweede plek wil ek nie Borneo se fucked-up oerwoud deur die Hubble teleskoop sien nie.

Ses en sewentig spanne waarvan die helfte uitfok in die eerste leg, and then some. Een ou laat sy span in die steek omdat hy een of ander Reach-for-a-Dream-Foundation wash-out met pielkanker of iets is wat deur chemo-therapie en alles is, maar hy kan nie die laaste 5 myl cycle nie. Hy pik ‘n traan. Sy team pik ‘n traan. Hy fokkof, sy team is die poes in, want nou fokkof hulle ook.

Almal roei hulle arms af, breek hulle canoes en draf en slaap niks, maar is tog te bly om hulle voetsole te compare. Dis fucked. Totally fucked. En dele en barse en blisters word met Swiss army messe afgesny (every bit as delicious as Swiss is). Imagine jy bad vir 40 dae en 40 nagte fokkol. Fokkol. Jy sny jou dopkaas af met ‘n Swiss army knife en los dit in een van daai bakkies wat jy in standerd 2 gebruik het om boontjies te ontkiem vir 3 weke. Los dit nog twee weke. Daai Eco-fuckers se voete het erger gelyk.

Ek sou dit nog alles kon stomach, maar ek was bekeer toe die een Eco-fucknut die dokter oor die walkie-talkie laat weet het dat daar ‘n Borneo bloodsucking leech in sy uretra opgekruip het. Grilkots, om die minste te sê. Imagine, Pretoria, 1932: ‘n Fokken wurm wat bloed meer smaak as wat ‘n Danviller hou van mags op ‘n hotted-up Escort, kruip in jou fokken piss hole op en begin meubels rondskuif in jou blaas en DStv kyk terwyl hy ‘n heerlike Bloedpoes Maria drink.

Ten minste weet ons iemand gaan wen. Dit gaan ‘n voet of twee en ‘n zaber kos, maar dank God aan die brand dat iemand darem die storie gedeerd sal afhandel.

En volgende jaar kan hy deel neem aan enige ander sport met challenged as agtervoegsel: Physically challenged, mentally challenged , sexually challenged of Ego challenged.

Deel met jou tjommies!

    griffinBosbefokte Ego poeste – Borneo op sy beste

    Gooi Comment