Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Ou de Doos on Die Antwoord – I fink You Freeky video
- Jabberwocke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Theo on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- poesjags on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Ou de Doos on Cannot be unseen. Goeie fok!
- Dirk Diggler Diktros on Nee regtig. Fokken stop dit nou! Sies man!
-
-
Monthly Archives: October 2000
Bloutrein & bunny chow
Zef koozien
Bestanddele
1x half loaf (verkieslik bruin)
1x bottel spirits
150g gaar burger / pet mince
1x blikbeker
Proses
Hol die halfloaf uit met jou vingers.
Eet dit wat jy uithaal, asook die reste onder jou vingernaels vir starters.
Maak die spirits oop en tilt 30 grade. Neem ‘n skerp teug (jou totale longvolume). Jy behoort lomerig te voel. Heeltemal normaal. Hou kop.
Skink [...]
Gefile in Skrapnel, etiket met griffin 1 Comment
Een aand op Radio Pretoria
Een aand op Radio Pretoria
Die Camelman
Hierdie is die ware verhaal van, kom ons noem hom Frikkie, wat die klomp poese by Radio Pretoria ‘n lekker kak poets gebak het. Dit was ‘n Saterdagaand by die Army se bar in Pretoria, net oorkant die Brooklyn Polisiestasie. Frikkie het [...]
Sinkie pienk
Sinkie pienk
Djorhaainis Bamchiez
Djorhaainis lees van hierdie Griekse veerboot wat gesênk het. Lat my toe biekie trigdink aan my eksperiejins met boute. Mar ek moet eers veduitelik lat ek mos ‘n boetie het wat nogals baie na my lyk. Ek en hy is toe sam innie besighyt van skuiteen bote uitrent. Die boute was ok toe [...]





Boerebrood