Skakels, Augustus 2000

In Skakels deur griffinRek jou bek

skakels

as dit nie hier is nie, is dit kak


nuwe links

brixton moord en roof orkes

sulke ander outies van joeys wat afreakaanse tunes gooi. want vandag was kak.

jong dames dinamiek

o laat julle kwassies swaai, swaai.

mahir

en dan is daar natuurlik die wêreld se mees sjarmante zefter.

pepper records

so ander blaar wat ons ken se online cd shop en boerebar tribute. gooi ‘n draai!

porn stars

nuwe suid-afrikaanse pornsite. ‘n man is ok nie ‘n klip nie, ek sê …

Deel met jou tjommies!

    griffinSkakels, Augustus 2000

    Gooi Comment