Sport met Gomsnuiwer #1

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(deur Gomsnuiwer)

Ja, fok wat kan ek sê. Verlede naweek se sport het die spreekwoordelike ass gekick. Kom ons begin sommer by die rugby en die huidige punte stand van die Kerriebeker. En ja, ek gaan net een fokken game cover . So die van julle van wat die (Sirkus) Leeus ondersteun, “Jammer om te hoor.”

Rugby

Die WP het die Leeus ‘n behoorlike PK daar op Ellispark gegee. Nie eens André Watson (blykbaar nou ereid van die SA Blindevereniging) kon hulle help nie. Die WP het briljante spel gelewer en die Leeus se tande getrek in ‘n klipharde wedstryd. Na die eerste helfte verby was en ek my moer gepluk het oor die twee geel kaarte wat daai kont aan WP gegee het was daar geen stop aan die streeptruie nie. Die Leeus het soos ‘n klomp Kapenaars na ‘n giggelgras party gelyk, leweloos en stadig. Eindtelling WP 51 – Leeus 28 (‘n harde fokken PK)

N.B. Waar is die Blou Bulle. Snor City treur.

O ja, kyk uit vir die game tussen die Sharks en WP op Nuweland. Nog ‘n moontlike slagting “in the making”.

Olimpiese Spele

Oor die Olimpiese Spele wil ek nie eens praat nie. Zeffer as Zef. 5 medaljes, 1 silwer en 4brons. Ek fokken huil sommer. Ek moet seker nie moan daaroor nie maar jissis. Kan julle die tipe ding oorvertel aan ‘n witmens? Kom ek gee julle gou ‘n goeie vooreeld. Ons bofbal en mans hokkiepanne. Hulle stuur ‘n bigtime ZEF loser bofbal span wat iets soos 15 – 0 teen Kuba verloor, maar hulle los die mans hokkiepan by die huis omdat daardie Kerriekont Sam Ramsamy so gesê het . Kom reg!

En dan was daar ‘n windgat mannetjie met die naam van Llewellyn Herbert wat op die vooraand van die 400m hekkies finaal voor 3 biljoen mense brag oor hoe hy almal in hulle moer gaan hardloop. Toe nou nie. In die finaal was hy “outclass” , “outrun” en simply ‘n PK gegee en het hy 3de gekom. Sjeim, my innige fokken simpatie. Dalk moes hy daar groot paar shades afgehaal het? Dit sou hom so half kilogram ligter gemaak het. Ek moet my hoed afhaal vir Frantz Kruger. Die enigste Suid Afrikaner wat werklik sy beste gelewer het en nog nie ‘n attitude gekry het nie. Sharp my blaar !

Formule Een

Sondagand breek aan en die uwe is nog steeds semi-dronk van die naweek se kaskenades by ‘n vakansie-oord wat se naam nie hier genoem sal word nie. Dis Grand Pricks tyd en ek skink nog ‘n dop en sit my Ferrari keps op. Ek kyk hoe daai oulike chicks met die volksie bonnets met sambrele rondstap.

Die Grand Pricks is go, maar o wee ‘n soutnek genaamd David Coulthard is te haastig op die pedaal (jy’s uit vir hierdie rondte Noot vir Noot styl ). Eventually gaan Schumacher hom verby in een van die beste “passing moves” van die jaar. En dit was die race . Daar was geen stop aan Schumacher nie. 10 punte vir die meester . Hakkinen aan die ander kant het weereens gewys watter amateur hy is. Snaaks hoe hy nie aan die begin van die seisoen en op nuwe bane kan klaar maak nie?

Indien enige van julle my wil uitkak oor my snedige aanmerkings teenoor die Leeus mail gerus na gomsnuiwer@yahoo.com.

Ek is besig om te werk aan ‘n Nick Mallet (non)tribute. Ja die kont is gefire!

Deel met jou tjommies!

    griffinSport met Gomsnuiwer #1

    Gooi Comment