Skakels vir April, 2000

In Skakels deur griffinRek jou bek

boer

hygend hert! onse eigen boere nazi oppie wille wille web.

duusman

aweregse a-freak-aanse musikante uit ons eie snor city.

net-emsie

jou favourite pyn-innie-gat tannie oor hoe om ‘n toegat vaalseun te wees.

vet seun

vreemde afrikaanse ou wat stuff skryf se webyard vol allerlei dinge.

wit buffel (link werk nou!)

eks-SA heavyweight bokser wat pak slae by lennox lewis gekry het. tree aan vir ‘n pk!

griffinSkakels vir April, 2000

Gooi Comment