Boobie Eakes (sepiesterre wat sou kon porn doen: deel 1)

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

sepies en seks

Sepies gaan oor seks. Alhoewel dit nooit eksplisiet uitgebeeld word nie (daar’s byvoorbeeld nie bobbie
daardie steurende close-ups van genitalieë nie), gaan dit pretty much oor wie mekaar stoot
agter wie se eggenoot se rug. Verder is van die tannies mooierig, en die ouens veronderstel om
hunky (jonk) of distinguished (oud) te lyk. Oor die algemeen is sepies ‘n orgie. Tel bietjie
hoeveel keer word daar gesoen, gevat en “geslagsgemeenskap” gehou word (of gepraat word
daaroor) in een aflewering van jou gunsteling sepie (kry een!).

sepies en porn

Kyk ook na die akteurs (die baie, bad makeup, die eighties/ vroeë negentigs poffie haarstyle),
die klere/ kleure (ligpienk, ligblou, wit) en die omgewing (gewoonlik kantore, ryk huise, kak
verfilmde buitelugtonele). Kanse is dat jy die elemente gesien het ‘n ‘n ander vorm van vermaak
– die pornografiese film. Kanse is ook dat sommige van die sepie akteurs vroeër in pornos
gespeel het om die pot aan die kook te hou (by wyse van spreke). Persoonlik verkies ek die
sepie. My meisie gee nie om dat ek dit kyk nie, dis glad nie so morsig nie en dit laat veel
meer aan die verbeelding oor. Dit voer ook ‘n siek brein. Hoe dit ookal sy, ek het at random ‘nbobbie2
sepie aktrise gekies om as porn actress te bespreek.

bobbie eakes as macy

Weet enige iemand wie Bobbie Eakes is? Donners moeilike vraag, behalwe as jy genoeg in sepies
belangstel om end credits te lees, of die SOAP magazine koop, of die Wilde Wilde Web surf vir
(fake) kaal prentjies van sepiesterre. Ek pleit skuldig op al drie aanklagte. In elk geval,
Bobbie Eakes speel die rol van Macy Alexander Chambers, ‘n wispelturige dog dinamiese jong dame
in Bold & Beautiful (of B&B vir die ingeligtes) wat nie kan baar nie. Behalwe vir dié
probleempie is Macy verder ‘n wonderlike vrou, sy huil net baie en sy kan soms simpel wees. ‘n
Heel nuttelose feit is dat sy al hierdie rol vir 11 jaar vertolk. Sy het onlangs een of ander
Soap Opera Award vir Beste Supported Actress gekry. Kyk na die prentjies op die bladsy en
besluit of jy saamstem.

bobbie eakes as haarself

In regte lewe was Bobbie reeds in 1982 as Miss Georgia gekroon, en ‘n ou kan dus sien waarbobbie4
daardie girl-next-door wholesomness vandaan kom (yeehaw). Verder hou Bobbie van Italiaanse kos,
kook, tuinmaak en perdry (grinnik). Sy sing ook. Oorspronklik in ‘n tradisionele bluegrass band
Stagecoach (nog ‘n yeehaw), maar later meer kontemporêre kak. Haar laaste CD, Here and Now, is
nou beskikbaar in Suid-Afrika, Australië en Europa, maar Sony stel later vanjaar haar
splinternuwe single “You make me a wreck” vry in Amerika. Ilse Roos en Johan Scholtz van Egoli
sing mos ook. Kak.

Alhoewel sy definitief nie my persoonlike gunsteling sepie aktrise is nie, sou ek haar definitief in ‘n porno kon sien:

  • Redes: Die onskuldige gesig, die groooot mond, die Georgia drawl in haar stem en natuurlik die lyf (veral bo) wat steeds goed lyk op haar rype ouderdom.bobbie6
  • Voorgestelde porn naam: Boobie Eakes of Bobbie Peakes
  • Voorgestelde porn fliek: Eens mooie Macy of Twin Peakes
  • Irriterende eienskap: Oud en sing kak.

bobbie5

Hierdie post is 3 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 28,251 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieBoobie Eakes (sepiesterre wat sou kon porn doen: deel 1)

Gooi Comment