Skakels vir April, 2000

In Skakels deur griffinRek jou bek

boer hygend hert! onse eigen boere nazi oppie wille wille web. duusman aweregse a-freak-aanse musikante uit ons eie snor city. net-emsie jou favourite pyn-innie-gat tannie oor hoe om ‘n toegat vaalseun te wees. vet seun vreemde afrikaanse ou wat stuff skryf se webyard vol allerlei dinge. wit buffel (link werk nou!) eks-SA heavyweight bokser wat pak slae by lennox lewis …

griffinSkakels vir April, 2000

Grapgat, April 2000

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Adam en Eva Eva vang ‘n trap kaalgat deur die Tuin van Eden. Sy check hierrie lekker appel en scheme: ‘Nooit, hey. Hierrie appel gaan ek eet.’ Net toe charfe ‘n moerse stem van bo haar: ‘Los daai appel of ek sal ‘n plaag op die aarde loslaat wat jy jou nie sal kan indink nie.’ Sy bekak haarself half …

griffinGrapgat, April 2000